Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Jamaika |
Koördinate | 17°59′N 76°48′W / 17.983°N 76.800°W |
Stigting | 1692 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 480 vk km |
Hoogte bo seevlak | 9 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2011) | 1 041 084 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 358/vk km |
- Metropolitaanse gebied | |
Tydsone | UTC -5 |
Burgemeester | Delroy Williams |
Kingston is die hoofstad en grootste stad van Jamaika, 'n eilandnasie in die Karibiese See. Die stad het in 2011 'n bevolking van 1 041 084 gehad en 'n oppervlakte van 480 km². Kingston is in 1692 gestig en is aan Jamaika se suidkus geleë. Dit is die grootste Engelstalige stad in die Amerikas suid van die Verenigde State.
Tydens die Krieketwêreldbeker 2007 is Kingston se Sabinapark vir sewe wedstryde ingespan.