Klapmuts | |
---|---|
Klapmutskop | |
Koördinate: 33°48′20″S 18°52′11″O / 33.80556°S 18.86972°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Distrik | Kaapse Wynland |
Munisipaliteit | Stellenbosch |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,76 km2 (0,68 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 7 703 |
• Digtheid | 4 377/km2 (11 340/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 1.0% |
• Indiërs/Asiërs | 0.3% |
• Bruin mense | 64.2% |
• Swart mense | 33.5% |
• Ander | 1.0% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 72.2% |
• Xhosa | 21.6% |
• Sotho | 2.4% |
• Engels | 1.9% |
• Ander | 1.9% |
Poskode (strate) | 7625 |
Klapmuts is ’n dorpie in die Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap. Dit val binne die Stellenbosch Plaaslike Munisipaliteit, wat ’n deel van die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit uitmaak.