Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Klerksdorp

Klerksdorp
Gebou van Klerksdorp se eertydse NG moedergemeente
Gebou van Klerksdorp se eertydse NG moedergemeente
Klerksdorp is in Noordwes (Suid-Afrikaanse provinsie)
Klerksdorp
Klerksdorp
 Klerksdorp se ligging in Noordwes
Koördinate: 26°52′S 26°40′O / 26.867°S 26.667°O / -26.867; 26.667
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoordwes
DistrikDr Kenneth Kaunda
MunisipaliteitMatlosana
Stigting1837
Oppervlak
 • Totaal105,98 km2 (40,92 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal186 515
 • Digtheid1 760/km2 (4 600/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense18.0%
 • Indiërs/Asiërs1.3%
 • Bruin mense6.4%
 • Swart mense74.0%
 • Ander0.3%
Taal (2011)
 • Tswana 42.7%
 • Afrikaans 23.8%
 • Xhosa 11.7%
 • Sotho 10.7%
 • Ander 11.2%
Poskode (strate)
2571
Poskode (posbusse)
2570
Skakelkode018

Klerksdorp is 'n stad in die Noordwes-provinsie van Suid-Afrika en die oudste dorp in die weste van die historiese Transvaal. Benewens vir mynbouaktiwiteite is Klerksdorp die ekonomiese, mediese, onderwys- en handelsentrum van die Noordwes-provinsie en die noordelike Vrystaat. Die N12 nasionale pad gaan deur Klerksdorp.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Klerksdorp". Sensus 2011.

Previous Page Next Page






كليركسدورب ARZ Клерксдорп BE Klerksdorp CEB Klerksdorp German Klerksdorp English Klerksdorp EO Klerksdorp Spanish Klerksdorp ET Klerksdorp EU Klerksdorp Finnish

Responsive image

Responsive image