Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Kliprivier, Gauteng

Vir ander riviere genaamd Kliprivier, sien Kliprivier.
Kliprivier, Gauteng
Die Kliprivier by Henley-on-Klip.
Die Kliprivier by Henley-on-Klip.
Die Kliprivier by Henley-on-Klip.
Stroomgebied Gauteng
Hoofrivier Vaalrivier
Oorsprong Roodepoort
Monding Vaalrivier, Vereeniging
Monding-hoogte 1 424 m
Ligging van Kliprivier, Gauteng op 'n kaart (Suid-Afrika)
Kliprivier, Gauteng
Kliprivier, Gauteng
Koördinate: 26°40′15″S 27°57′15″O / 26.67083°S 27.95417°O / -26.67083; 27.95417

Die Kliprivier in Gauteng is 'n sytak van die Vaalrivier. Die rivier ontspring aan die suidekant van Roodepoort, vloei suidwaarts aan die westekant van Soweto verby en kruis die N12 nasionale pad. Nou swaai die rivier oos, gaan verby Lenasia, kruis die N1 nasionale pad, vloei verby Eikenhof en swaai dan suid. Die rivier kruis die R59 hoofweg, hou suid, gaan verby Henley-on-Klip, Meyerton, deur Vereeniging voor dit by die Vaalrivier aansluit. Die rivier is erg besoedel maar kanovaart word steeds op die rivier beoefen.


Previous Page Next Page






Kliprivier (suba sa Habagatang Aprika, Gauteng, lat -26,67, long 27,95) CEB Klip River English Клип (река) Russian

Responsive image

Responsive image