Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Knysnaseeperdjie

Knysnaseeperdjie
CITES Appendix II (CITES)[2]
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Actinopterygii
Orde: Syngnathiformes
Familie: Syngnathidae
Genus: Hippocampus
Spesie:
H. capensis
Binomiale naam
Hippocampus capensis
Boulenger, 1900

Die Knysnaseeperdjie (Hippocampus capensis) is 'n visspesie in die familie Syngnathidae. Dit is endemies aan die suidkus van Suid-Afrika en kom net in vier riviermondings en strandmere aan die suidkus voor, naamlik Knysna, Keurboomsrivier, Swartvlei en Klein-Brakrivier. Die vis se bestaan word bedreig deur ontwikkeling en deur die klein bereik waarin dit voorkom, en dit is 'n beskermde spesie.[3] In Engels staan die vis bekend as die Knysna seahorse.

  1. Pollom, R. (2017). "Hippocampus capensis". IUCN Red List of Threatened Species. 2017: e.T10056A54903534. doi:10.2305/IUCN.UK.2017-3.RLTS.T10056A54903534.en. Besoek op 17 November 2021.
  2. "Appendices | CITES". cites.org. Besoek op 14 Januarie 2022.
  3. Czembor, C. A. & E. M. Bell. 2012. Hippocampus capensis. In: IUCN 2012. IUCN Red List of Threatened Species. Version 2012.2. Downloaded on 27 May 2013.

Previous Page Next Page