Koejawel | |
---|---|
![]() | |
Die Egte koejawel (Psidium guajava) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | Psidium
|
Spesie: | P. guajava
|
Binomiale naam | |
Psidium guajava |
Koejawel is 'n plant in die mirtelfamilie (Myrtaceae) en genus Psidium, wat ongeveer 100 spesies van tropiese struike en klein boompies bevat. Hulle is inheems aan Meksiko, Sentraal-Amerika en die noorde van Suid-Amerika. Koejawels word nou gekweek in die hele tropiese en subtropiese gebied van Afrika, Suid-Asië, Suidoos-Asië, die Karibiese Eilande, subtropiese streke van Noord-Amerika, Hawaii, Nieu-Seeland, Australië en Spanje.