Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Koersk (stad)

Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Koersk-oblast.
Koersk

Курск
Stad
Die Koersk-katedraal
Die Koersk-katedraal
Vlag van Koersk
Vlag
Wapen van Koersk
Wapen
Die ligging van Koersk-oblast in Rusland
Die ligging van Koersk-oblast in Rusland
Koersk is in Koersk-oblast
Koersk
Koersk
Die ligging van Koersk in Koersk-oblast
Koördinate: 51°43′N 36°11′O / 51.717°N 36.183°O / 51.717; 36.183
LandVlag van Rusland Rusland
DeelgebiedKoersk-oblast
Eerste vermelding1032
Regering
 • TipeStadsraad
 • BurgemeesterOlga Germanowa
Oppervlak
 • Totaal190 km2 (70 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal428 741
TydsoneUTC+04:00
Webwerfhttp://www.kurskadmin.ru/

Koersk (Russies: Курск) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Koersk-oblast. Dit is by die samevloei van die Koer-, Toeskar- en Seim-rivier geleë. Die bevolking in 2013 was 428 741.

Die gebied om Koersk was tydens die Tweede Wêreldoorlog die toneel van ’n ommekeer in die stryd tussen Rusland en Duitsland met die Slag van Koersk, waartydens een van die grootste tenkgevegte in die geskiedenis daar plaasgevind het.


Previous Page Next Page






كورسك (مدينة) Arabic Kursk AST Kursk AZ کورسک AZB Курск BA Курск BE Курск BE-X-OLD Курск Bulgarian Koursk BR Курск BXR

Responsive image

Responsive image