Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Koffiebaai

Koffiebaai

(Coffee Bay)
Foto van Koffiebaai
Foto van Koffiebaai
Koffiebaai is in Oos-Kaap
Koffiebaai
Koffiebaai
 Koffiebaai se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 31°58′S 29°09′O / 31.967°S 29.150°O / -31.967; 29.150
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikO.R. Tambo
MunisipaliteitKing Sabata Dalindyebo
Stigting1874
Oppervlak
 • Totaal0,64 km2 (0,25 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal258
 • Digtheid403/km2 (1 040/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense20.9%
 • Indiërs/Asiërs2.8%
 • Bruin mense3.5%
 • Swart mense73.3%
 • Ander2.7%
Taal (2011)
 • Xhosa 65.5%
 • Engels 22.9%
 • Afrikaans 7.4%
 • Ander 4.2%
Poskode (strate)
5082
Skakelkode047

Koffiebaai is 'n oord by die mond van die Nengarivier (rivier van die walvis) aan die Indiese Oseaan in die voormalige Transkeistreek van die Oos-Kaap, Suid-Afrika, sowat 250 km suid van Durban. Daar woon ongeveer 258 mense.[1] Die dorp word met die N2-nasionale pad verbind met die R411-streeksroete.

Die dorp het sy naam gekry toe 'n skip vol koffiebone hier in 1863 gestrand het. Baie koffieplante het daarna in die volgende jaar opgekom. Die bekende Gat-in-die-muur natuurverskynsel is 8 km suid van Koffiebaai.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 "Hoofplek Koffiebaai". Sensus 2011.

Previous Page Next Page






Coffee Bay Catalan Coffee Bay (luuk) CEB Coffee Bay English Coffee Bay ET Coffee Bay NB Coffee Bay NSO Coffee Bay Romanian 咖啡湾 (南非) Chinese ICoffee Bay ZU

Responsive image

Responsive image