Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Koos Reyneke

Koos Reyneke, 2015.

Koos Reyneke (gebore Pretoria, 30 April 1947) is 'n Suid-Afrikaanse argitek wat tot begin 2016 vir 68 kerkontwerpe verantwoordelik was, feitlik almal NG kerke. Dit maak hom saam met Wynand Louw en Hendrik Vermooten een van die drie argitekte wat die meeste NG kerkgeboue ontwerp het.


Previous Page Next Page








Responsive image

Responsive image