Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Kruid

Gedroogde kruie in glashouers verpak.
'n Bondel tiemieblare.
Basilie en groen uie, algemene kruie.

Kruie is enige plante of plantdele wat gebruik word vir die geur van kos, aroma, medisyne, of parfuum. Kulinêre gebruik onderskei tipies kruie van speserye. Kruie verwys na die lowerryke groen dele van 'n plant (hetsy vars of gedroog), terwyl 'n "spesery" 'n produk is van 'n ander deel van die plant (gewoonlik gedroog), insluitende sade, bessies, bas, wortels en vrugte.

In botaniese Engels word die woord "plant" ook gebruik as 'n sinoniem vir "kruidagtige plant".

Kruie het 'n verskeidenheid van gebruike insluitend kulinêre, medisinale, en in sommige gevalle godsdienstige gebruik. Algemene gebruik van die term "kruie" verskil tussen voedselkruie en medisinale kruie. In medisinale of geestelike gebruik, kan enige deel van die plant beskou word as "kruie", insluitend blare, wortels, blomme, sade, hars, wortels, bas, bessies en soms die opperhuid of selfs ander gedeeltes van die plant.


Previous Page Next Page






Krydderurt Danish Küchenkraut German Spicherbo EO Ürt ET Herbe aromatique French Խոտաբույս HY Köchekrugg KSH Herba condimentaria LA Kichekraut LB Keukekroed LI

Responsive image

Responsive image