Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Kwagga

Kwagga
'n Foto van 'n kwagga, Londen Dieretuin, 1870.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Subgenus:
Spesie:
Subspesie:
E. q. quagga
Trinomiale naam
Equus quagga quagga
Boddaert, 1785

Die kwagga is 'n uitgestorwe subspesie van die bontsebra in die genus Equus.[2] Dit het eens in groot getalle in Suid-Afrika se gewese Kaapprovinsie en die Suid-Vrystaat voorgekom. Dit kon onderskei word van ander sebras deur die kenmerkende swart en wit strepe slegs aan die voorkant van die lyf. By die middellyf het die strepe verdof en het die donkerder tussenstreepspasies breër geword. Die agterkant was effe bruin. Die naam is afgelei van die Khoiwoord vir "sebra", wat die klank van die kwagga se roep naboots. Die enigste lewende kwagga wat ooit gefotografeer is, was 'n merrie by die Dierkundige Genootskap van die Londense Dieretuin in 1870.

  1. Hack, M.A., East, R. & Rubenstein, D.I. (2008). Equus quagga quagga. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 5 Januarie 2008.
  2. "Equus quagga quagga" Geargiveer 21 Augustus 2014 op Wayback Machine. The Extinction Website. 19 Mei 2008.

Previous Page Next Page






Equus quagga quagga AN كواغة Arabic Kvaqqa AZ Квага BE Куага Bulgarian Quaga Catalan Equus quagga quagga CEB Zebra kvaga Czech Квагга CV Quagga Danish

Responsive image

Responsive image