Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Kwesbare spesie

Bewaringstatus
Risiko om uit sterf
Uitgestorwe

Uitgestorwe
Uitgestorwe in die natuur

Bedreig

Kritiek bedreig
Bedreig
Kwesbaar

Laer risiko

Byna bedreig
Veilig

Sien ook

Internasionale bewaringsunie
IUBN-rooilys

’n Kwesbare spesie is ’n spesie wat op die IUBN-rooilys, die Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur en Natuurlike Hulpbronne se lys van bewaringstatus, aangedui word as waarskynlik om uit te sterf tensy die omstandighede verbeter wat sy voortbestaan en voortplanting bedreig. Daar is tans 4 728 diere en 4 914 plante wat as "Kwesbaar" geklassifiseer is, in vergelyking met 1998 se syfers van 2 815 en 3 222 onderskeidelik.[1]

Kwesbaarheid word gewoonlik veroorsaak deur die verlies of vernietiging van die spesie se habitat. So ’n spesie is nie bedreig of kritiek bedreig nie, maar uitwissing staar dit op medium termyn in die gesig.

  1. IUCN (2012). "IUCN Red List version 2012.2: Table 2: Changes in numbers of species in the threatened categories (CR, EN, VU) from 1996 to 2012 (IUCN Red List version 2012.2) for the major taxonomic groups on the Red List" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 27 Januarie 2013. Besoek op 31 Desember 2012.

Previous Page Next Page