Kwinana | |
---|---|
Voorstad | |
Kwinana se padteken | |
Koördinate: 32°15′S 115°46′O / 32.250°S 115.767°O | |
Land | Australië |
Deelstaat | Wes-Australië |
Stad | Perth |
Stigting | 1954 |
Regering | |
• Burgemeester | Carol Adams |
Oppervlak | |
• Totaal | 118 km2 (45,6 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 36 145 |
• Digtheid | 306,3/km2 (793/vk. myl) |
Tydsone | UTC+08:00 (AWST) |
Webwerf | kwinana.wa.gov.au |
Kwinana is 'n plaaslike regeringsgebied in Wes-Australië. Dit beslaan 'n gebied van ongeveer 118 vierkante kilometer in die Perth metropool en is ongeveer 40 km suid van Perth se sentrale sakekern met die Kwinana Freeway langs. Kwinana het 287 km se paaie en het 'n bevolking van ongeveer 36 100 in 2014 gehad.