'n Kwint is die verskil in toonhoogte tussen twee tone waarvan die trillingsgetalle in die verhouding 3:2 staan.