Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Lesetlheng

Lesetlheng
Nedersetting
Lesetlheng is in Noordwes (Suid-Afrikaanse provinsie)
Lesetlheng
Lesetlheng
 Lesetlheng se ligging in Noordwes
Koördinate: 25°8′58″S 27°7′03″O / 25.14944°S 27.11750°O / -25.14944; 27.11750
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoordwes
DistrikBojanala
MunisipaliteitMoses Kotane
Oppervlak
 • Totaal3,91 km2 (1,51 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal2 627
 • Digtheid672/km2 (1 740/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.5%
 • Bruin mense0.5%
 • Swart mense99.0%
Taal (2011)
 • Tswana85.1%
 • Suid-Ndebele3.5%
 • Engels2.7%
 • Gebaretaal2.1%
 • Ander6.7%
Poskode (strate)
0374
Poskode (posbusse)
0374

Lesetlheng is 'n nedersetting in die Mankwestreek van Suid-Afrika, op die grens van die Pilanesbergwildreservaat in die Noordwesprovinsie. Dit val onder die Moses Kotane Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Bojanala-distriksmunisipaliteit ressorteer.

Dit is die tuiste van die Moruleng-stadion, waar Platinum Stars ook van hul wedstryde speel. Die stadion en dorp het beide Nieu-Seeland en Engeland se nasionale sokkerspanne gehuisves tydens hul voorbereiding vir die 2009 FIFA Konfederasiebeker- en 2010 FIFA Wêreldbeker-kompetisies.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Lesetlheng". Sensus 2011.

Previous Page Next Page






Lesetlheng English Lesetlheng NSO

Responsive image

Responsive image