Letabarivier | |
---|---|
Die Letabarivier vloei deur die Krugerwildtuin.
| |
Stroomgebied | Limpopo, Suid-Afrika |
Hoofrivier | Olifantsrivier |
Oorsprong | Suid van Soutpansberg |
Sytak -links | Klein-Letaba, Middel-Letaba |
Sytak -regs | Groot-Letaba |
Monding | Olifantsrivier |
Koördinate: 23°59′22″S 31°49′36″O / 23.98944°S 31.82667°O |
Die Letabarivier is 'n belangrike takrivier van die Olifantsrivier in Limpopo, Suid-Afrika.