Li Keqiang | |
Li in 2015 | |
7de Premier van die Volksrepubliek China
| |
Ampstermyn 15 Maart 2013 – 11 Maart 2023 | |
President | Xi Jinping |
---|---|
Voorafgegaan deur | Wen Jiabao |
Opgevolg deur | Li Qiang |
Eerste adjunkpremier van die Volksrepubliek China
| |
Ampstermyn 17 Maart 2008 – 15 Maart 2023 | |
Premier | Wen Jiabao |
Voorafgegaan deur | Wu Yi (waarnemend) |
Opgevolg deur | Zhang Gaoli |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Li Keqiang 1 Julie 1955 Hefei, Anhui, Volksrepubliek China |
Sterf | 27 Oktober 2023 (op 68) Shanghai, Volksrepubliek |
Politieke party | Kommunistiese Party van China |
Eggenoot/-note | Cheng Hong |
Kind(ers) | 1 |
Alma mater | Universiteit van Beijing |
Handtekening |
Li Keqiang (Mandaryns: 李克强; pinyin: Lǐ Kèqiáng) (Hefei, Anhui, 1 Julie 1955 – Shanghai, 27 Oktober 2023) was 'n Chinese politikus wat tussen 15 Maart 2013 en 11 Maart 2023 as die premier van die Volksrepubliek China gedien het.