| ||||
Die Liao-dinastie toe dit op sy grootste was, omstreeks 1000 n.C. | ||||
Hoofstad | Shangjing | |||
Taal/Tale | Khitan, Middel-Chinees | |||
Godsdiens | Boeddhisme Khitan tradisionele animisme Taoïsme Zoroastrisme | |||
Regering | Monargie | |||
Keiser | ||||
- 907–926 | Taizoe (Abaoji) | |||
- 926–947 | Taizong | |||
- 947–951 | Shizong | |||
- 951–969 | Muzong | |||
- 969–982 | Jingzong | |||
- 982–1031 | Shengzong | |||
- 1031–1055 | Xingzong | |||
- 1055–1101 | Daozong | |||
- 1101–1125 | Tianzuo | |||
Historiese tydperk | Middeleeue | |||
- Abaoji word Groot Khan van Khitan | 907 | |||
- Kara-Khitan-khanaat gestig | 1125 | |||
Oppervlakte | ||||
- 947 | 2 600 000 km2 1 003 866 sq mi | |||
- 1111 | 4 000 000 km2 1 544 409 sq mi | |||
Geldeenheid | Chinese munte en banknote |
Die Liao-dinastie (Khitans: Mos Jælud; Chinees: 辽朝, Liáo Cháo), ook bekend as die Khitan-ryk, was ’n ryk in Oos-Asië wat van 907 tot 1125 oor Mongolië, dele van die Russiese Verre Ooste, Noord-Korea en Noord-China regeer het. Die naam kom van die Liaorivier in Suid-Mantsjoerye. Dit is gestig deur die Khitan-volk se Groot Khan Abaoji, min of meer tydens die val van die Han-Chinese Tang-dinastie.