Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Linden

Linden
Voorstad
Vierde Laan, tussen Sewende en Agtste Straat, met die uitsig suidoos op die middestad.
Vierde Laan, tussen Sewende en Agtste Straat, met die uitsig suidoos op die middestad.
Linden is in Gauteng
Linden
Linden
 Linden se ligging in Gauteng
Koördinate: 26°8′6″S 27°59′31″O / 26.13500°S 27.99194°O / -26.13500; 27.99194
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Johannesburg
Oppervlak
 • Totaal4,04 km2 (1,56 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal8 629
 • Digtheid2 136/km2 (5 530/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense66,7%
 • Indiërs/Asiërs7,9%
 • Bruin mense2,5%
 • Swart mense21,8%
 • Ander1,2%
Taal (2011)
 • Engels 49,7%
 • Afrikaans 30,3%
 • Zoeloe 3,7%
 • Tswana 3,6%
 • Ander 12,7%
Poskode (strate)
2195
Poskode (posbusse)
2104
Skakelkode011
Die NG gemeente Linden het in Oktober 1936 afgestig van Waterval, wie se kerkgebou soos die kraai vlieg presies 4,5 km van hier af geleë is.
Die Gereformeerde kerk Linden, gestig in 1950, is die grootste Afrikaanse kerk in die voorstad. In 2017 het die gemeente 713 belydende en 349 dooplidmate gehad.

Linden is 'n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika en grens aan Randburg.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Linden". Sensus 2011.

Previous Page Next Page






Linden, Gauteng English Linden TUM

Responsive image

Responsive image