Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Litostratigrafiese eenheid

Die volgende litostratigrafiese eenhede word aangetref:

  • Supergroep (Engels: supergroup) – twee of meer groepe of alleenstaande formasies
  • Groep (group) – twee of meer formasies
  • Subgroep (subgroup) – soms word ’n groep in subgroepe verdeel
  • Formasie (formation) – primêre eenheid in litostratigrafie
  • Afsetting (member) – litologiese subafdeling van ’n formasie
  • Laag (bed) – kenmerkende laag in ’n afsetting of formasie

Previous Page Next Page