Hierdie is 'n lys van voorstede in die stad Kaapstad, in Suid-Afrika.
Elke voorstad word deur sy poskode gevolg. Die eerste poskode is vir straataflewering, die tweede, waar van toepassing, verwys na posbusaflewering. Party voorstede deel dieselfde poskode.
In Suid-Afrika verwys die term "voorstad" nie noodwendig na 'n "woonarea op die buitewyke van 'n stadsgebied nie"; dit word eerder as 'n sinoniem vir 'n woonbuurt gebruik.