Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.
Maagdevlies
In die mediese vakterminologie verwys maagdevlies (Latyn: "hymen") na die vlies wat die mond van die vroulike paringsorgaan, die skede gedeeltelik afsluit en wat by die eerste paring geskeur word.