Maputobaai | |
---|---|
Die Maputobaai uit die ruimte, Januarie 1990 | |
Spaanse kaart van die Maputobaai | |
Koördinate: | 25°59′S 32°42′O / 25.983°S 32.700°O |
Ligging: | Maputo, Mosambiek |
Soort: | Baai van die Indiese Oseaan |
Lengte: | 90 km |
Breedte: | 32 km |
Invloei: | Komatirivier, Maputo, Umfusi |
Uitvloei: | Indiese Oseaan |
Nedersettings: | Maputo, Mosambiek |
Maputobaai (Portugees: Baía de Maputo), voorheen Delagoabaai (Baía da Lagoa, letterlik: "baai van die lagune") is 'n inham van die Indiese Oseaan aan die kus van Mosambiek, tussen 25° 40′ en 26° 20′ suiderbreedte, met 'n lengte van 90 km van noord na suid en 'n breedte van ongeveer 20 km.[1]