Mara Takla Haimanot | |
---|---|
Dinastie | Zagwe-dinastie |
Bewind | 12de eeu (omstrede) |
Voorganger | Geen |
Opvolger | Tatadim |
Mara Takla Haimanot was keiser van Ethiopië en die stigter van die land se Zagwe-dinastie.[1] Sommige koningslyste noem hom bloot Mararah en volgens ander was hy Takla Haimanot.[2]