Die Mauritiaanse roepee (valutateken: ₨; ISO 4217 kode: MUR) is die plaaslike geldeenheid van Mauritius.