Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Mede

Mediese Ryk

615 v.C. – 549 v.C.
Ligging of Medië
Ligging of Medië
Die Mediese Ryk (groen) op sy grootste
Hoofstad Ecbatana, huidige Hamadan
Taal/Tale Medies
Regering Monargie
Koning
 - 625-585 v.C. Cyaxares (eerste)
 - 589-549 n.C. Astyages (laaste)
Historiese tydperk Mesopotamië
 - Gevestig 615 v.C.
 - Stigting ca. 615 v.C.[1]
 - Verowering deur Kores die Grote 549 v.C.

Die Mede, Meders of Mediërs (Klassieke Latyn: Mēdus, gewoonlik in die meervoud, Mēdī; Antieke Grieks: Μῆδος, ma-to-i; Oud-Persies: Māda) was ’n antieke Iranse volk wat in ’n gebied bekend as Medië (Noordwes-Iran) gewoon en Medies gepraat het. Hul aankoms in die streek word verbind met die eerste golf migrasies van Iranse volke na Antieke Iran van die laat 2de tot die vroeë 1ste millennium v.C.

  1. Shabazi (2015). Curtis, Vesta Sarkhosh; Stewart, Sarah (reds.). Birth of the Persian Empire. I. B. Tauris. p. 118. ISBN 978-0857710925. Besoek op 8 Julie 2015.

Previous Page Next Page






ሜዶን AM Medians AN ميديون Arabic الميديين ARZ Media (rexión) AST Midiyalılar AZ ماد ایمپراتورلوغو AZB Мидиялылар BA Мидийци Bulgarian Meded BR

Responsive image

Responsive image