Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Meerjarige plant

Lusern is 'n meerjarige plant.

'n Meerjarige plant is 'n saadplant wat meer as een keer tydens sy lewe kan bloei, en langer as twee jaar leef. Sommige meerjarige plante bloei eers na 'n paar jaar vir die eerste keer. Meeste bome en struike is meerjarige plante.

Plante wat net vir een jaar leef word eenjarige plante genoem, terwyl plante wat twee jaar leef tweejarige plante genoem word.


Previous Page Next Page