Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog

colspan="2" style="background: lightsteelblue; text-align: center; vertical-align: middle;" Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog
colspan="2" style="background: lightsteelblue; text-align: center; vertical-align: middle;" Deel van Spaans-Amerikaanse Onafhanklikheidsoorloë
colspan="2" style="text-align: center; font-size: 90%; border-bottom: 1px solid #aaa; line-height: 1.25em;"
Die Slag by Monte de las Cruces.
Datum 16 September 181027 September 1821
Ligging Nieu-Spanje, tans Meksiko
Resultaat Meksiko verkry sy Onafhanklikheid van Spanje
colspan="2" style="background: lightsteelblue; text-align: center; vertical-align: middle;" Strydende partye
width="50%" style="border-right: 1px dotted #aaa;

" | Vlag van Meksiko Meksiko

  • Meksikaanse rebelle
  • Europeërs en vrywilligers (ná 1819)
  • Meksikaanse voormalige Royaliste
  • Weermag van die drie waarborge
Vlag van Spanje Spanje
  • Spaanse Royaliste (voor 1821)
  • Meksikaanse Royaliste
colspan="2" style="background: lightsteelblue; text-align: center; vertical-align: middle;" Aanvoerders
width="50%" style="border-right: 1px dotted #aaa;

" | Miguel Hidalgo y Costilla (†)
José María Morelos (†)
Francisco Javier Mina (†)
Vicente Guerrero
Agustín de Iturbide

Francisco Javier Venegas
Ignacio Elizondo (†)
Juan Ruiz de Apodaca
Félix María Calleja del Rey
Francisco Novella Azabal Pérez y Sicardo
Juan O'Donojú
Ciriaco del Llano
José Gabriel de Armijo
José Antonio Andrade
Anastasio Bustamante y Oseguera
colspan="2" style="background: lightsteelblue; text-align: center; vertical-align: middle;" Sterkte
width="50%" style="border-right: 1px dotted #aaa;

" | 23 100-100 000

17 000
colspan="2" style="background: lightsteelblue; text-align: center; vertical-align: middle;" Ongevalle en verliese
width="50%" style="border-right: 1px dotted #aaa;

" | onbekend

2 000

Die Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog (Spaans: Guerra de independencia de México) was 'n oorlog in Noord-Amerika, tussen Nieu-Spanje (tans Meksiko) en Spanje, wat op 16 September 1810 met 'n Rebellie onder Miguel Hidalgo begin en op 27 September 1821 met die onafhanklikheid van Meksiko geëindig het. Ná die oorlog is die Eerste Meksikaanse Keiserryk (1821–1823) onder Agustín de Iturbide gestig. Spanje het die Meksikaanse onafhanklikheid eers op 28 Desember 1836 erken en het sy eiendom vir 'n hoë prys aan die Meksikaanse staat verkoop, waaronder die land in die daaropvolgende eeu gely het, een van die redes vir die Meksikaanse Rewolusie tussen 1910 en 1920.

Staandbeeld van die leier Miguel Hidalgo y Costilla in Meksikostad.

Reeds ná die Spaanse verowering van die Asteekse Ryk deur Hernán Cortés het sy seun Martín Cortés 'n Rewolusie teen die Spaanse oorheersing gelei, om die voorregte van die conquistadores uit te skakel.[1]

Ná 'n mislukte opstand teen die Spanjaarde in 1799,[2] wat deur die Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog in 1776 en die Franse Rewolusie in 1789 geïnspireer is, het op 16 September 1810 die Grito de Dolores of roep ná onafhanklikheid begin, wat in die huidige Meksiko as begin van die Onafhanklikheidsoorlog beskou word. Soos dit ná die mislukte opstand aangedui is, het die onafhanklikheidsbeweging miskien nie voor begin van die oorlog 'n breë ondersteuning onder Meksikane, wat verdeel is in teenstanders van die onafhanklikheid, outonome en rojaliste, gekry nie.

  1. (en) John Charles Chasteen. Born in Blood and Fire: A Concise History of Latin America. New York, Norton, 2001. ISBN 978-0-393-97613-7
  2. (en) Hugh M. Hamill. The Hidalgo Revolt: Prelude to Mexican Independence. University of Florida Press, Gainesville, 1966, bl. 90-94

Previous Page Next Page