Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Menkaoehor

Menkaoehor
Kaioe, Mencheres
’n 18-dinastiese stele deur die kunstenaar Imeneminet wat farao Menkaoehor van die 5de Dinastie uitbeeld (Louvre).
’n 18-dinastiese stele deur die kunstenaar Imeneminet wat farao Menkaoehor van die 5de Dinastie uitbeeld (Louvre).
Farao van die 5de Dinastie
Periode 2421–2414 v.C.[1]
Voorganger Nioeserre
Opvolger Djedkare
Vader Nioeserre
Monumente Piramide by Saqqara (?)
Menkaoehor in Egiptiese hiërogliewe
Serech of Horusnaam
G5
mnN28w
Nebty-naam
G16
HASH
Goue Horus-naam
G8
T3 G7
nbw
Praenomen of troonnaam
M23
t
L2
t
G8mn
D28
D28
D28
Nomen of geboortenaam
G39N5
 
D28iw
Portaal  Portaalicoon   Antieke Egipte

Menkaoehor (ook bekend as Menkaoehor Kaioe en onder die Hellenistiese naam Mencheres volgens Manetho) was ’n Egiptiese farao van die 5de Dinastie tydens ’n tydperk bekend as die Ou Ryk. Hy het koning Nioeserre opgevolg. Sy troonnaam beteken "Ewigdurend is die siele van Horus".[2]

  1. Shaw, Ian, red. (2000). The Oxford History of Ancient Egypt. Oxford University Press. p. 480. ISBN 0-19-815034-2.
  2. Clayton, Peter A. Chronicle of the Pharaohs: The Reign-by-Reign Record of the Rulers and Dynasties of Ancient Egypt, bl.61. Thames & Hudson. 2006. ISBN 0-500-28628-0

Previous Page Next Page






منكاو حور كايو Arabic منكاو حور كايو ARZ Menkauhor Catalan Menkauhor Czech Menkauhor German Menkauhor Kaiu English Menkauhor Spanish Menkauhor EU منکاوحور کایو FA Menkauhor Kaiu Finnish

Responsive image

Responsive image