Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Middeldrif, Oos-Kaap

Vir die dorpie in Limpopoprovinsie, sien Middeldrift, Limpopo.
Middeldrif
Middeldrif is in Oos-Kaap
Middeldrif
Middeldrif
 Middeldrif se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 32°49′7″S 26°59′15″O / 32.81861°S 26.98750°O / -32.81861; 26.98750
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikAmathole
MunisipaliteitRaymond Mhlaba
Stigting1853
Oppervlak
 • Totaal1,84 km2 (0,71 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal2 140
 • Digtheid1 163/km2 (3 010/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.8%
 • Indiërs/Asiërs0.3%
 • Bruin mense2.1%
 • Swart mense95.9%
 • Ander0.8%
Taal (2011)
 • Xhosa 86.7%
 • Afrikaans 5.2%
 • Engels 3.8%
 • Ander 4.3%
Poskode (strate)
5685
Poskode (posbusse)
5685
Skakelkode046
Landskap naby Middeldrif.

Middeldrif (ook Middledrift of Middeldrift) is 'n nedersetting 90 km noordwes van Oos-Londen in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Dit is geleë in die Raymond Mhlaba Plaaslike Munisipaliteit van die Amathole-distrik in 'n gebied wat voorheen deel van die Ciskei was.

Die dorp in geleë aan die Keiskammarivier, 45 km wes-noordwes vanaf Qonce (voorheen King William's Town) en 16 km oos-suidoos van Alice. Dit is gestig in 1853 en geproklameer in 1882. Aanvanklik heet dit Beaconsfield, maar die naam is verander na die Hollandse "drift" tussen twee ander.[2]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Middeldrif". Sensus 2011.
  2. "Dictionary of Southern African Place Names (Public Domain)". Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing. p. 309.

Previous Page Next Page






Middledrift German Middledrift English Middledrift French Middledrift, Kapa Bohlabela NSO Middledrift, Kapa Botjhabela ST

Responsive image

Responsive image