Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Milligram

'n Milligram is 'n miljoenste van 'n kilogram of 'n duisendste van 'n gram en word geskryf as mg.

Die milligram is n eenheid van massa en 'n afgeleide eenheid van die SI-stelsel.

Die hoër eenheid is die gram: 1 gram = 1000 mg
Die laer eenheid is die mikrogram: 1 mg = 1000 μg

Previous Page Next Page






ميليغرام Arabic Miligramu AST Mil·ligram Catalan Milligramm German Milligram English Miligramo EO Miligramo Spanish Miligramo EU میلی‌گرم FA Milligrammo Italian

Responsive image

Responsive image