Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Millimeter

Voorstelling van 'n liniaal met millimeter- en sentimetermerke
Dwarssnit van 'n plantstingel met 'n deursnee van 4 mm. Die plantselle binne die ginkgo-stingel is hier duidelik sigbaar.

'n Millimeter (simbool: mm) is 'n lengtemaat wat van die SI-basiseenheid vir lengte, die meter afgelei is. 'n Millimeter is die grootte van een duisendste deel van 'n meter. Die voorvoegsel milli is van die Latynse woord vir duisend afgelei.

'n Millimeter is gelyk aan 1 000 mikrometer en 1 000 000 nanometer. Daar is 25,4 mm in een duim.


Previous Page Next Page






Milimetro AN مليمتر Arabic ميليميتر ARY Milímetru AST Millimetr AZ Milimetro BCL Міліметр BE Мілімэтар BE-X-OLD Милиметър Bulgarian মিলিমিটার Bengali/Bangla

Responsive image

Responsive image