Mirafra | |
---|---|
![]() | |
Mirafra assamica in Kolkata, Indië. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Mirafra Horsfield, 1821
|
Spesies | |
| |
Sinonieme | |
|
Mirafra is 'n genus van voëls in die familie van lewerike (Alaudidae), wat onder die orde van sangvoëls (Passeriformes) ressorteer. Van die spesies word soms onder die genus Calendulauda ingedeel.