Mnyameni | |
---|---|
Nedersetting | |
Koördinate: 32°37′21″S 27°04′40″O / 32.62250°S 27.07778°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distrik | Amathole |
Munisipaliteit | Amahlathi |
Regering | |
• Tipe | Wyk 3 |
• Raadslid | Mlungiseleli Nephew Ngcofe |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,91 km2 (0,74 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 893 |
• Digtheid | 468/km2 (1 210/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Swart mense | 100.0% |
Taal (2011) | |
• Xhosa | 98.0% |
• English | 1.7% |
• Ander | 0.3% |
Mnyameni is 'n Xhosa-gemeenskap in die Amahlathi Plaaslike Munisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika, ongeveer 13 km noordwes van Keiskammahoek.
In Desember 2012 het die gemeenskap van Mnyameni 'n ooreenkoms onderteken met die Afrikanergemeenskap van Orania in die Noord-Kaap, met die doel om samewerking op die gebied van landbou, onderwys en toerisme te verbeter.[2]