Morris Alexander (Zlin, Morawië, 4 Desember 1877 – Kaapstad, 23 Januarie 1946) was 'n Suid-Afrikaanse Volksraadslid en advokaat. Hy was een van die eerste Jode in die Suid-Afrikaanse Volksraad.