Muckleneuk | |
---|---|
![]() Bourkestraat in Muckleneuk | |
Koördinate: 25°45′59″S 28°12′8″O / 25.76639°S 28.20222°O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Hoofplek | Pretoria |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,49 km2 (0,58 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 7 268 |
• Digtheid | 4 878/km2 (12 630/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 16,0% |
• Indiërs/Asiërs | 0,7% |
• Bruin mense | 2,2% |
• Swart mense | 79,4% |
• Ander | 1,6% |
Taal (2011) | |
• Engels | 16,7% |
• Afrikaans | 11,3% |
• Noord-Sotho | 10,2% |
• Tswana | 8,2% |
• Ander | 53,6% |
Muckleneuk is 'n gevestigde voorstad in die ou-ooste van Pretoria in Gauteng, Suid-Afrika. Dit is geleë tussen Sunnyside in die noorde en Groenkloof en Brooklyn in die suide. Muckleneuk is in die laat 1890's deur George Walker gestig, nadat hy 'n gedeelte van die oorspronklike plaas Elandspoort bekom het. Hy het die voorstad na sy familie-landgoed in Skotland genoem.[2] In 2019 is Muckleneuk deur 'n reeks moorde geteister waarin middeljarige, hawelose mans geteiken is.[3][4]