Muhammad Ali Jinnah محمد علی جناح | |
Muhammad Ali Jinnah in 1945 | |
1ste Goewerneur-Generaal van Pakistan
| |
Ampstermyn 14 Augustus 1947 – 11 September 1948 | |
Monarg | George VI |
---|---|
Eerste minister | Liaquat Ali Khan |
Voorafgegaan deur | Nuwe amp |
Opgevolg deur | Khawaja Nazimuddin |
Speaker van die Nasionale Vergadering
| |
Ampstermyn 11 Augustus 1947 – 11 September 1948 | |
Vise | Maulvi Tamizuddin Khan |
Voorafgegaan deur | Nuwe amp |
Opgevolg deur | Maulvi Tamizuddin Khan |
President van die Grondwetgewende Vergadering van Pakistan
| |
Vise | Liaquat Ali Khan |
Voorafgegaan deur | Nuwe amp |
Opgevolg deur | Liaquat Ali Khan |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Karatsji, Brits-Indië (nou in Pakistan) | 25 Desember 1876
Sterf | 11 September 1948 (op 71) Karatsji, Pakistan |
Politieke party | Indian National Congress (1906–20) All-India Muslim League (1913–47) Muslim League (1947–48) |
Eggenoot/-note | Emibai Jinnah (1892–93) Maryam Jinnah (1918–29) |
Kind(ers) | Dina (met Maryam Jinnah) |
Alma mater | Inns of Court School of Law |
Religie | Islam |
Handtekening |
Muhammad Ali Jinnah (Oerdoe: محمد علی جناح ALA-LC: Muḥammad ʿAlī Jināḥ, gebore Mahomedali Jinnahbhai; 25 Desember 1876 – 11 September 1948) was 'n prokureur, politikus en die stigter van die Islamitiese Republiek van Pakistan. Na die Partisie van Indië het hy as Pakistan se eerste goewerneur-generaal gedien. In Pakistan is hy bekend as Quaid-i-Azam (Oerdoe: قائد اعظم, letterlik: "Groot Leier") en Baba-i-Qaum (Oerdoe: بابائے قوم, letterlik: "Vader van die nasie").