Muizenberg | |
---|---|
Muizenberg vanaf Boyes-rylaan. | |
Koördinate: 34°06′20″S 18°28′05″O / 34.10556°S 18.46806°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Munisipaliteit | Stad Kaapstad |
Stigting | 1743 |
Oppervlak | |
• Totaal | 15,14 km2 (5,85 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 36 857 |
• Digtheid | 2 434/km2 (6 300/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 27.8% |
• Indiërs/Asiërs | 1.3% |
• Bruin mense | 26.2% |
• Swart mense | 39.1% |
• Ander | 5.7% |
Taal (2011) | |
• Engels | 44.3% |
• Afrikaans | 22.8% |
• Xhosa | 15.3% |
• Zoeloe | 1.4% |
• Ander | 16.2% |
Poskode (strate) | 7945 |
Skakelkode | (021) 787/788 |
Muizenberg is 'n dorp in die Wes-Kaap, Suid-Afrika en is geleë aan die noordweste van Valsbaai. Muizenberg spog met geboue in die Victoriaanse en Edwardiaanse styl, waaronder Muizenbergstasie, asook een van die beste strande vir swem en branderplankry. Die wit strand met sagte branders is as 'n blouvlagstrand gesertifiseer.