Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


NG gemeente George

Ds. Tobias Johannes Herold, George se eerste NG leraar.
Die kerkgebou. Bokant die ingang staan: "Ingewy 1842, herbou 1906," (nadat die toring die vorige jaar ineengestort het).
Die ou pastorie is nou 'n gastehuis wat die kerk self bedryf.
Die kerkkantoor.
Ds. Johan Stephen Simeon Ballot, van 1827 tot 1862 George se tweede NG prfedikant.
Ds. A.G.M. Kuys, leraar van 1863 tot 19 Januarie 1877 (oorlede in die amp).
George se kerk nadat die toring op Woensdagoggend 15 September 1905 geval het.
Ds. D.J.J. Rossouw, leraar van 1896 tot 1912.
Ds. J.A. Beyers was leraar van George van 1912 tot sy aftrede in 1923. Hy is oorlede op 22 Augustus 1924.
Ds. P.P. van der Merwe, leraar van 1925 tot 1928.
Ds. J.G. Lochner, leraar van 1947 tot 1950, waarna eerste leraar van dogtergemeente George-Suid.
Ds. H.F. Heyman, leraar van 1947 tot 1951.
Ds. B.C. Lategan, leraar van 1968 tot 1969.

Die NG gemeente George is in 1813 gestig as die negende gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk en die agste gemeente in die teenswoordige Sinode van Wes-en-Suid-Kaapland.


Previous Page Next Page






Moederkerk (George) German Moederkerk, George English Moederkerk (George) FY Moederkerk (George) Dutch Moederkerk, George Swedish

Responsive image

Responsive image