Die NG gemeente Linden was 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die noordwestelike voorstad van Johannesburg met dieselfde naam. Op 1 Julie 2018 het dit met die NG gemeente Aasvoëlkop as die NG gemeente Aan-die-Berg saamgesmelt.