Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


NG gemeente Waterval

Die vooraansig van die kerkgebou.
Ds. C.A. van der Merwe, leraar van 1927 tot sy aftrede in 1941.
Die kerkgebou, waarvan C.B. Nel die hoeksteen op 14 Julie 1928 gelê het.
Dr. A.B. du Preez, leraar van 1942 tot 1946.
Ds. R.J. Raath, leraar van 1946 tot 1949.
Ds. J.P.N. Prinsloo, leraar van 1949 tot 1952
Ds. M.W. Theunissen, leraar van 1951 tot 1962.
Ds. M.E.J. Bezuidenhout, leraar van 1962 tot 1967.
Ds. A.O. de Beer, leraar van 1952 tot 1954 en daarna eerste leraar van die dogtergemeente Greymont.
Die NG gemeente Greymont het in 1954 van Waterval afgestig.

Die NG gemeente Waterval is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die weste van Johannesburg teenaan die grens van Roodepoort met sy kerkgebou in die voorstad Newlands, hoewel die gemeentegrense ook byvoorbeeld sekere uitbreidings van die voorstede Northcliff in Roodepoort en Albertville in Johannesburg insluit.


Previous Page Next Page








Responsive image

Responsive image