Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Nabrander

'n Amerikaanse Vloot F/A-18 Hornet gelanseer deur 'n katapult met volle nabranders.

'n Nabrander (of naverhitter) is 'n komponent wat op straalmotore teenwoordig is, meestal op militêre supersoniese vliegtuie. Die doel is om 'n toename in die stukrag te verleen, gewoonlik vir supersoniese vlug, opstyg en vir gevegsituasies. Nabranding word bereik deur bykomende brandstof in die straalpyp stroomaf van die turbine te spuit.

Die voordeel van nabranding is aansienlik verhoogde stuwing; die nadeel is baie hoë brandstofverbruik en ondoeltreffendheid, al word dit dikwels beskou as aanvaarbaar vir die kort periodes waartydens dit in gebruik is.

Vlieëniers kan die nabranders aktiveer en deaktiveer tydens die vlug, en straalmotore word na verwys in die bedryf as nat wanneer nagebrand word en droog wanneer nie.[1] 'n Motor ontwikkel sy maksimum stukrag "nat" as maksimum krag terwyl 'n motor op maksimum stukrag by militêre krag "droog" is.[2]

  1. Ronald D. Flack (2005). Fundamentals of jet propulsion with applications. Cambridge, UK: Cambridge University Press. ISBN 0-521-81983-0.
  2. Graham, Richard H. (15 Julie 2008). Flying the SR-71 Blackbird: In the Cockpit on a Secret Operational Mission. MBI Publishing Company. p. 56. ISBN 9781610600705.

Previous Page Next Page






حارق لاحق Arabic Afterburner AZ Форсаж Bulgarian Postcremador Catalan Přídavné spalování Czech Efterbrænder Danish Nachbrenner German Afterburner English Poscombustión Spanish پس‌سوز FA

Responsive image

Responsive image