Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Nasionale en Universiteitsbiblioteek in Zagreb

Die Nasionale en Universiteitsbiblioteek in Zagreb.

Die Nasionale en Universiteitsbiblioteek in Zagreb (Kroaties: Nacionalna i sveučilišna knjižnica u Zagrebu; NSK) is die nasionale biblioteek van Kroasië en die sentrale biblioteek van die Universiteit van Zagreb.

Die biblioteek is in 1607 gestig.[1] Sy hoofdoel is die ontwikkeling en bewaring van Kroasië se nasionale geskrewe erfenis. Dit bevat sowat 3 miljoen items.

Van die dienste wat aangebied word, is uitlenings- en verwysingsdienste, lenings tussen biblioteke, ’n nasionale bibliografiese databasis, IT-dienste, mikroverfilming, digitalisering en leerprogramme.

  1. Aleksandar Stipčević (2007). The National and University Library in Zagreb 1607-2007: On the Occasion of the 400th Anniversary. National and University Library.

Previous Page Next Page