Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Naukluftberge

Naukluftberge
Waterkloof in die Naukluftberge Waterkloof in die Naukluftberge
Ligging Hardap, Namibië
Hoogte 1 965 meter bo seevlak
Koördinate 24°10′S 16°10′O / 24.167°S 16.167°O / -24.167; 16.167
Bergtipe Vulkanies
Ligging van Naukluftberge op 'n kaart (Namibië)
Naukluftberge
Naukluftberge

Die Naukluftberge is 'n bergmassief in Sentraal-Namibië. Die bergmassief is in die verre oostelike deel van die Namib-Naukluft Nasionale Park geleë. Dit het 'n oppervlakte van ongeveer 850 km². Die hoogste piek is 1 965 meter hoog. Die bergreeks is bekend vir sy dierelewe, waaronder sebra's en luiperde. Die berge het baie klein stroompies en watervalletjies.


Previous Page Next Page