Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Navigasie

Navigasie in die tradisionele sin is die vermoë om jou posisie op die aardbol of in die ruimte te vind. 'n Persoon wat navigasie toepas is 'n navigator, en hy/ sy is dan besig om te navigeer. Die mens het oor die jare gereedskap gemaak wat hom/ haar kan help om meer presies te navigeer. Twee instrumente wat vandag nog gebruik word is die kompas en die kaart. Saam kan hierdie twee instrumente jou ligging op die aardbol baie presies uitwys. Daar is talle ander instrumente wat ook vir die doel gemaak is, soos die volgende:

Met die uitsondering van die GPS (Globale Posisioneringstelsel) is die kompas en kaart die maklikste om te gebruik, en ook die goedkoopste vir 'n jong/amateur navigator.


Previous Page Next Page






ملاحة Arabic Naviqasiya AZ Навигация BA Nabigasyon BCL Навігацыя BE Навігацыя BE-X-OLD Навигация Bulgarian দিক নির্ণয় Bengali/Bangla Merdeadurezh BR Navegació Catalan

Responsive image

Responsive image