Noordwes-Afrikaanse jagluiperd | |
---|---|
![]() | |
Individu by die Chesterdieretuin, VK | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | Carnivora
|
Familie: | Felidae
|
Genus: | |
Spesie: | |
Subspesie: | A. j. hecki
|
Trinomiale naam | |
Acinonyx jubatus hecki Hilzheimer, 1913
| |
![]() | |
A. j. hecki se verspreiding:
voorheen vandag | |
Sinonieme | |
A. j. senegalensis (Blainville, 1843) |
Die Noordwes-Afrikaanse jagluiperd (Acinonyx jubatus hecki), ook bekend as die Sahara-jagluiperd, is 'n skaars, kritiek bedreigde jagluiperd-subspesie wat hoofsaaklik in die grondgebied van Noord-Afrika voorkom, onder meer Algerië, Togo, Mali, Benin en Burkina Faso. Die totale bevolking kan selfs minder as 250 volwasse individue wees.[2]