Nottingham Road | |
---|---|
Koördinate: 29°21′0″S 30°0′0″O / 29.35000°S 30.00000°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Distrik | uMgungundlovu |
Munisipaliteit | uMngeni |
Oppervlak | |
• Totaal | 3,07 km2 (1,19 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 277 |
• Digtheid | 416/km2 (1 080/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 26.9% |
• Indiërs/Asiërs | 3.7% |
• Bruin mense | 0.8% |
• Swart mense | 68.2% |
• Ander | 0.5% |
Taal (2011) | |
• Zoeloe | 56.9% |
• Engels | 34.8% |
• Afrikaans | 4.1% |
• Sotho | 1.6% |
• Ander | 2.6% |
Poskode (strate) | 3280 |
Skakelkode | 033 |
Nottingham Road is 'n klein dorpie in die KwaZulu-Natal Middeland in Suid-Afrika. Die dorpie is in die sentrale gedeelte van die Midlands Meander geleë. Die dorpie se naam is afgelei van Fort Nottingham wat 15 km daarvan geleë is.[2]