Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Olifantsrivier

Olifantsrivier kan na enige van die volgende riviere in Suider-Afrika verwys:

  1. Olifantsrivier, Limpopo, ontspring tussen die dorpe Breyten en Bethal in Mpumalanga, vloei sowat 800 km noord en oos deur die Limpopoprovinsie in Suid-Afrika, totdat dit by die Limpoporivier aansluit in die Gaza-provinsie van Mosambiek.
  2. Olifantsrivier, Namakwaland, ontspring in die Groot Winterhoekberge en Koue Bokkeveldberge tussen Ceres en Citrusdal. Dit vloei sowat 265 km ver deur die Namakwaland en mond 250 km noord van Kaapstad in die see uit.
  3. Olifantsrivier, Klein Karoo, ontspring in die Gourits-kom, vloei 215 km weswaarts tot by sy sameloop met die Gamka, 16 km suid van Calitzdorp, waarna dit die Gouritsrivier word.
  4. Olifantsrivier, Namibië
  5. Rio dos Elefantes, Mosambiek
Nota: Vir Olifantsrivier, Suidwes-Kaap, sien eerder Olifantsrivier, Namakwaland.

Previous Page Next Page






Olifantsrivier CEB Olifants River German Olifants River English Olifants River Italian Olifantsas LT Olifantsrivier Dutch Улифантс (значения) Russian Olifants river Swedish 奥利芬茨河 Chinese

Responsive image

Responsive image