Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Olivier (paladyn)

Olivier, soms Olivier de Vienne of Genne sgenoem, is een van die fiktiewe en legendariese figure van die Middeleeuse Franse epiek, die Matière de France. Hy word beskryf as die getroue metgesel, raadgewer en vertroude van Roland, die ridder en naamgewende hoofkarakter in die Rolandslied. Soos Roland word ook Olivier as 'n voorbeeld van 'n volmaakte ridder uitgebeeld.


Previous Page Next Page