Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Onkologie

'n Koronale CT wat 'n kwaadaardige mesothelioom toon, aangedui deur die asterisk en die pyle

Onkologie is die studie van die oorsake, siektesimptome en -tekens van verskillende soorte kanker. 'n Dokter wat onkologie praktiseer word 'n onkoloog genoem.[1] Die term is afkomstig van die Griekse onkos (ονκος), wat "lomp" of "gewas" beteken; en die agtervoegsel -ologie, wat "studie van" beteken.[2]

  1. Maureen McCutcheon. Where Have My Eyebrows Gone?. Cengage Learning, 2001. ISBN 0766839346. Page 5.
  2. Types of Oncologists, American Society of Clinical Oncology (ASCO).

Previous Page Next Page